Geluk met ons elite – eie Lawson Kollege – skole wat op Saterdag 12 Augustus 2017 diep gedelf het in die tonnels van die Onderwêreld.! Die individuele wenners was Mickayla...
Welkom by Afrikaans @ Metro-Noord. Dis iets nuuts en hou ons taal viets. Ons sprankel hier en voorsien interessante nuus om die leerders in jou klas te verras.