Vakadviseurs bied ondersteuning aan onderwysers met die implementering van die kurrikulum deur werkswinkels aan te bied, onderwysers te voorsien van die nodige materiaal en klasbesoeke. Klasbesoeke help die vakadviseur verstaan...
Vakadviseurs bied ondersteuning aan onderwysers met die implementering van die kurrikulum deur werkswinkels aan te bied, onderwysers te voorsien met die nodige materiaal en klasbesoeke. Klasbesoeke help die vakadviseur verstaan...
Welkom by Afrikaans @ Metro-Noord. Dis iets nuuts en hou ons taal viets. Ons sprankel hier en voorsien interessante nuus om die leerders in jou klas te verras.