Kurrikulumontwikkeling is ons fokus. In Nelson Mandela se woorde: “Opvoeding is die kragtigste wapen wat jy kan gebruik om die wêreld te verander.” Afrikaans webtuiste is ‘n plek waar onderwysers...
Geluk met ons elite – eie Lawson Kollege – skole wat op Saterdag 12 Augustus 2017 diep gedelf het in die tonnels van die Onderwêreld.! Die individuele wenners was Mickayla...
Welkom by Afrikaans @ Metro-Noord. Dis iets nuuts en hou ons taal viets. Ons sprankel hier en voorsien interessante nuus om die leerders in jou klas te verras.