Geluk met ons elite – eie Lawson Kollege – skole wat op Saterdag 12 Augustus 2017 diep gedelf het in die tonnels van die Onderwêreld.!

Die individuele wenners was Mickayla Minnaar van Hoërskool Voorbrug.
Tweede plek was Mikayla Muller van Hoërskool Voorbrug
Derde plek was Jamie-Lee Beerwinkle van Parow en Wilene de Bruyn van Bosmansdam

Ons wennerskole was Voorbrug met 94%
Bosmansdam en Kasselsvlei met 85%
Leiden en Parow met 81%