Vakadviseurs bied ondersteuning aan onderwysers met die implementering van die kurrikulum deur werkswinkels aan te bied, onderwysers te voorsien van die nodige materiaal en klasbesoeke. Klasbesoeke help die vakadviseur verstaan wat werklik in die klas gebeur sodat sy die onderwyser die ondersteuning kan gee wat in die klas toegepas kan word. Voorstelle word gemaak hoe ander skole dieselfde probleem hanteer. Die vakadviseur is in ‘n unieke posisie, want sy besoek skole reg oor die spektrum. Wat vir een skool werk, sal dalk nie vir ‘n ander skool werk nie, maar die onderwyser kry verskillende maniere hoe om sekere gedeeltes in die kurrikulum te dek. Hieronder volg ‘n lys van skole wat in Erna Steenkamp se sorg is:
SKOOL | VAKHOOF | VAKHOOF | TELEFOON | HUISTAAL | ADDISIONELE TAAL |
---|---|---|---|---|---|
Alpha Sek. | A. Maree | 021 447 1212 | |||
Athlone skool vir Blindes HS | M. Pedro | 021 951 2234 | |||
Atlantis | B. Willemse | 021 572 3330 | |||
Belhar HS | G. Bedja | 021 952 2147 | |||
DF Malan HS | G. Visser | 021 9488781 | |||
Durbanville HS | M. Van Heerden | C. Uys | 021 976 3188 | ||
Excelsior HS | W. Koenze | 021 932 5815 | |||
Fisantekraal HS | P. Walker | 021 976 9137 | |||
Hindle HS | N. Davids | 021 955 3673 | |||
Iqra | M. Samodien | 021 952 8646 | |||
JG Meiring | A. van Maaswinkel | 021 591 3131 | |||
Manzomthombo | M. Ferreira | 021 901 0100 | TWEEDE EAT | ||
Marian RC HS | P. Jansen | 021 9314891 | |||
Masibambane HS | K. De Lillie | 021 955 0466 | |||
Melkbos Privaat | M. Pilkington | 021 553 1530 | |||
Melkbosstrand | K. van Huysteen | 021 553 0086 | |||
Meridian Pinehurst | E. Cronje | 021 970 4540 | |||
Parow HS | L. Serfontein | 021 939 4145 | |||
Perseverance HS | V. Harris | 021 952 6116 | |||
Proteus | P. Bezuidenhout | 021 572 6277 | |||
Riverside Kollege | D. Swart | 021 802 2001 | |||
Robinvale | N. Adams | 021 572 2113 | |||
Rosendaal | B. Klein | 021 238 0767 | |||
Saxonsea | F. Jacobs | 021 572 1399 | |||
Simunye HS | S. Noble | 021 955 2056 | |||
Stellenberg HS | M. van der Merwe | P. Nieuwoudt | 021 919 1029 | ||
Symphony HS | L. La Gorge | 021 952 1140 | |||
SHILOH CENTRE OF LEARNING | L. Green | 021 931 1956 | |||
Tafelberg HS | W. Marx | 021 558 2405 | |||
Tygerberg Hospitaal | S. Swart | 021 938 5261 | |||
Tygerberg HS | I. Lingenfelder | J. Henderson | 021 939 2023 | ||
Voorbrug HS | M. Lefifi | 021 954 3040 | |||
32 SKOLE |