Vakadviseurs bied ondersteuning aan onderwysers met die implementering van die kurrikulum deur werkswinkels aan te bied, onderwysers te voorsien met die nodige materiaal en klasbesoeke. Klasbesoeke help die vakadviseur verstaan wat werklik in die klas gebeur sodat hy/sy die onderwyser die ondersteuning kan gee wat in die klas toegepas kan word. Voorstelle word gemaak hoe ander skole dieselfde probleem hanteer. Die vakadviseur is in ‘n unieke posisie, want sy besoek skole reg oor die spektrum. Wat vir een skool werk, sal dalk nie vir ‘n ander skool werk nie, maar die onderwyser kry verskillende maniere hoe om sekere gedeeltes in die kurrikulum te dek. Hieronder volg ‘n lys van skole wat in Anita Voges se sorg is:
SKOOL | VAKHOOF | VAKHOOF | TELEFOON | HUISTAAL | ADDISIONELE TAAL |
---|---|---|---|---|---|
ABBOTT'S COLLEGE - Century City | K. Van Boom | 021 551 4090 | |||
BEAUVALLON HS | E. Turner | 021 934 6120 | |||
BELLVILLE SUID HS | C.Africa | 021 951 5270 | |||
BISHOP LAVIS HS | W. Adams | R. Souls | 021 934 1005 | ||
BLOUBERGRANT HS | R. Marks | 021 557 6390 | |||
BOSMANSDAM HS | B. Tome | 021 558 1070 | |||
BUREN HS | L. Karelse | 021 511 1912 | |||
CAPE TOWN STUDIES | L. Grundlingh | 021 556 3494 | |||
CBS ST JOHNS HS | M. Fox | 021 556 5969 | |||
CRAVENBY HS | R. Petersen | 0 21 932 3282 | |||
DELFT TEK. | D. De Laura | 021 9560058 | |||
EDGEMEAD HS | J. Kroukamp | 021 558 1132 | |||
ELSIESRIVIER HS | J. Adams | R. Miller | 021 932 5085 | ||
ELSWOOD HS | L. Carolus | 021 932-6012 | |||
EMMANUEL CHRISTIAN ACADEMY | M. Wagener | 021 592 2349 | |||
FAIRBAIRN COLLEGE | J. Van Tonder | 021 591 7117 | |||
FAIRMONT HS | M. Uys | 021 976 1147 | |||
FLORIDA HS | C. Loxton | 021 931 8922 | |||
GOODWOOD COLLEGE | A. Janse van Rensburg | A. Uren | 021 534 6246 | ||
KASSELSVLEI HS | A. Lottering | 021 951 3427 | |||
JOHN RAMSAY HS | F. Isaacs | 021 934 6427 | |||
LEIDEN HS | K. Pillay | 021 954 2688 | |||
MILNERTON HS | J. Anthony | 021 551 2217 | |||
MOUNTAIN VIEW ACADEMY | T. Stevenson | 021 558 3126 | |||
PARKLANDS COLLEGE | C. Le Roux | 021 522 6700 | |||
PRESIDENT HS | G. Johnson | 021 591 5181 | |||
RANGE HS | H. Elders | 021 931 0892 | |||
RAVENSMEAD HS | A. Leukes | 021 931 9300 | |||
ST ANDREWS HS | C. de Vries | 021 933 4572 | |||
SUNNINGDALE HS | D. Morrison | 021 557 5096 | |||
TABLEVIEW HS | D. Strauss | 021 557 3602 | |||
THE SETTLERS | D. Steenkamp | H. Nieuwoudt | 021 948 6116 | ||
UITZIG HS | W. Booysen | ||||
VALHALLA HS | B. Abrahams | 021 932 0116 | |||
34 SKOLE |