Hierdie dien as ondersteuningsgroep vir die Afrikaansonderwysers van Metro-Noord Onderwysdistrik.

Die groep sal propvol nuwe taalverwikkelinge, leeskos vir pouses en taalinspirasie wees.

Die Kurrikulumadviseurs sal alle inligting, skoolondersteuningsprogramme, hulpmiddels met betrekking tot Afrikaans hierop deurgee en vrae beantwoord om die Afrikaansonderwysers van Metro-Noord se werk te vergemaklik.

 

Vrywaring:
Die jongste inligting en foto’s sal binne ‘n redelike tyd op hierdie groep deurgegee word.